Londen het groot boekwinkels, supermarke vir boeke eintlik, waarin jy maklik kan verdwaal. Soos die Waterstones ketting, of die beroemde Foyles in Charing Cross. Maar ek verkies die kleiner boekwinkels. Een so ‘n papier-oase van stilte in die besige stad, is die London Review Bookshop in Bloomsbury. Hulle is natuurlik geaffilieer aan die bekende London Review…