The drama of being a child As jong kind bekoor die reuke van die somerse veld my veral. Die dam met stilstaande water, biesies in die vlei en paddavissies spartelend, kwakende paddas, selfs ‘n slang onder ‘n klip, glimwurms, grassade en giftige vrugte, onthou ek helder soos ‘n gedroogde boekmerk in My Bybel…