Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Louis Esterhuizen gedig

Louis Esterhuizen. Beenaf

16 April 2023 By Versindaba

  Beenaf   Vir etlike jare al is my bene nie lekker nie, in hoofsaak weens te veel van te veel, jy weet: sukkel met hoë suur, linkerknie wat lol en soms – enkel, maar loop sal ek loop, stram en seer, hinkepink, wankel,   rondomtalie, bokmakierie, ritteltit en riel, stoftrap, hoogskop en pronk en…

Read More

Louis Esterhuizen. ‘n Handvol pille

16 April 2023 By Versindaba

  ʼn Handvol pille   Soveel geraas, alle groottes en kleur: pers en blou, bloupers en wit, of geel, rooi as tablet of kapsule, pille vir die op en die af, vir sywaarts, wakker of slaap,   sooibrand, cholesterol en bloeddruk, pille vir die huil   of angs, vir iedere mankement, pille, pille, vir dié…

Read More

Louis Esterhuizen. Wat die duif my vertel het

16 April 2023 By Versindaba

  Wat die duif my vertel het Vergelegen Medi-Clinic, 3 Julie 2010   Die duiwe van Somerset-Wes se taalgebruik is nie alte suiwer nie. So ry ek op dié betrokke Saterdag agter die ambulans aan op die kortste stukkie pad wat ʼn leeftyd duur tussen huis en harteenheid.   Dis waar Vergelegen se duiwe sommerso…

Read More

Louis Esterhuizen. Nuusdekking: Julie 2021

9 February 202313 February 2023 By Versindaba

  Nuusdekking: Julie 2021 En hulle gaan nie bly nie: hulle gaan mishoop word, en óns almal saamsleep na die mishoop. NP Van Wyk Louw   In KwaZulu-Natal se shopping centres breek die wal, spoel die honger oor geteëlde vloere, skarrel in alle rigtings, deur elke hoekie of kraak, aas wat te ase is in…

Read More

Louis Esterhuizen. Die sneeu, die ewige

5 June 2022 By Versindaba

  Die sneeu, die ewige   met my voete stampende vir warmte, in die sneeu, die ewige. Wisława Szymborska   Wisława, ek snap die ding van Bruegel se ape. Ook hier voor my studeerkamervenster is hulle geketting aan ʼn Jackson Pollock-bos, rinkel hulle hul kettings wanneer ek nie weet   wat komende is. Maar die…

Read More

Louis Esterhuizen. Diaspora

22 March 202226 March 2022 By Versindaba

  Diaspora All forms of violence are quests for identity. When you live on the frontier, you have no identity. You’re a nobody. — Marshall McLuhan   Geen trein is lank genoeg vir hierdie vrag nie. Geen afstand te na of ver genoeg vir die uittog tussen soveel roet en as in trokke wat al treurende reis na waar plate…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Louis Esterhuizen

6 July 20206 July 2020 By Versindaba

  Veel liefliker is dit (In die spore van NP Van Wyk Louw se “Groot ode”)   Laat daar dan dinge wees wat die mens nie begryp nie, dinge waaraan hy hom sal wil meet,   maar geen berekening vind nie. Laat daar spieëls wees. En raaisels, laat hom verward staan   voor die wydgevlerkte…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Louis Esterhuizen

12 June 20204 June 2020 By Versindaba

        Twee herbesoeke, ʼn ander eeu   Germanicus   Generaal, o generaal –   nou’s nié die tyd vir hinkepink nie, nie die plek om jou ore met praatjies te stut daar tussen die tente waar konkoksiestories in die potte prut nie.   Nou is sterftyd. O deurlugtige, die vaandels en trompetgeskal…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar
  • Joan Hambidge. Road Rage
  • Digtersprofiel: Lynthia Julius

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon