Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Louis Esterhuizen gedigte

Louis Esterhuizen. Klein ballade vanuit ʼn veetrok

27 April 201927 April 2019 By Versindaba

Klein ballade vanuit ʼn veetrok (Op Vryheidsdag, 27 April 2019)   Hoe lank sit jy al hier op die sylyn by Holfontein se stasie duskant Kroonstad in ʼn veetrok toegespyker, hoe lank al saam met soveel ander ingehok tussen die saagsels, skewe karton en strooihalms met ʼn holte   in die middel van die plankvloer…

Read More

Louis Esterhuizen. Oorgang

20 July 201818 July 2018 By Versindaba

Oorgang   Op die hoek van strate staan jy die robot jou trae metgesel groengeelrooi jy soek iets tussenin   op die hoek van strate waar jy tussendeur verkeer toeters blinknat staal soek na lappies groen   vir die bus wat stilstand bring by die halte wat nie meer is waar jy hier op alle…

Read More

Louis Esterhuizen. Die verminkte boom

29 December 201529 December 2015 By Versindaba

Die verminkte boom In memoriam: Chris Barnard, 28.12.2015   Onder die gewig van tak en lower het ‘n skaduboom middeldeur geskeur.   Met die helfte weggekap, weggedra, bly daar skielik nou onverwags   net hierdie volstrekte oopte oorhoofs.   En wanneer al die takke en blare op die bakkie gelaai is,   straat af verdwyn,…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  2. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  3. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Oratio obliqua8 January 2026

    Maar dan gaan Claes laer op die dieselfde bladsy (deur my vertaald) soos volg voort: "Elke mens deel met sy…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon