Resensie: Klaarte deur Louis Esterhuizen. Naledi, 2025 Resensent: Ihette Senekal Daar is iets gerusstellend daaraan om ’n nuwe bundel te lees deur ’n deurwinterde digter soos Louis Esterhuizen. ’n Mens weet wat om te wagte te wees en word omarm deur die gedigte, soos deur ou vriende. So is dit…
Tag: Louis Esterhuizen Klaarte
Nuwe Bundel. Louis Esterhuizen: Klaarte
Klaarte Louis Esterhuizen Klaarte is die bekroonde digter Louis Esterhuizen se twaalfde digbundel en bevat merendeels lewensbeskoulike, besinnende verse oor die liefde tussen twee ouerwordende persone, maar ook aktualiteitsverse oor die geskiedenis, ekologie en die digkuns self. Verrassend is die eerlike dog sardoniese wyse waarmee daar soms gekyk word na nypende kwessies soos veroudering, siekte…
