Die Kleur van Water Louis Jansen van Vuuren Tussen die bundel se blou voor – en agterplat vervloei leitmotiewe van kleur en water; die tematiek berus op die vasvang van die erotiese oomblik wat nie net sintuiglik ervaar word nie, maar ook deur ’n ryk tekstuur van kuns, mitologie en milieu. Die verkenning van die…