Resensie: “Vrugbeginsel” deur De Waal Venter. Naledi, 2021 Resensent: Louise Viljoen Naledi publiseer De Waal Venter se Vrugbeginsel. Neffens die kleurfoto van die skrywer op die agterblad, lees mens dat Naledi ook in 2017 sy digbundel Oop sirkel uitgegee het. Hulle het ook in 2019 Vandag is boordensvol – ’n bundel verse van…