Die Louwhuis op Sutherland ontvang unieke versameling boeke Sutherland spog nie net met ’n wêreldberoemde sterrewag nie, maar ook met twee helder sterre aan die hemelruim van die Afrikaanse letterkunde. Die Louwhuis en Museum op Sutherland, wat sedert die grendeltyd gesluit was, word op die oomblik deeglik gerestoureer en nuut ingerig. Die…