Een van die groot skilders van ons tyd, Lucian Freud, is vandag oorlede. Hy was 88. Hier is een van sy skilderye:
Tag: Lucien Freud
Desmond Painter. Die Freuds van Londen
Pas voor die uitbreek van die oorlog in 1939 verlaat Sigmund Freud en sy gesin Wenen om hulle in Londen te gaan vestig. Freud was sy lewe lank versot op Londen, maar hy het sy tuiste om verstaanbare redes teensinnig verlaat. Hy het geweet wat kom: sy eie dood in ‘n ander stad; die brutaliteit…