My blogs is seker ʼn bietjie soos ʼn plaat wat vassit, sit, sit, sit, sit. Helaas, daar is nog soveel wat ek oor kerkgeboue wil sê, so wees my platespeler tog genadig. Op die noot van vorige gesprekke met Leon Retief oor o.a. sekularisering, die volgende van Billy Collins, net om ʼn bietjie humor aan…