Vreemd dat ek vanoggend aan Clarabelle van Niekerk dink. Sy’t in die tagtigs ʼn album opgeneem met die titel Bollo-Mah-Kissy – ʼn vreemde titel vir ʼn plaat (toe nog op viniel gedruk). Maar sy’t lank gelede reeds in die VSA gaan woon. Toe, in die vroeë 1990s, het sy weer ʼn Afrikaanse album vrygestel, hierdie keer…