Pas terug van ʼn heerlike besoek aan die Krugerwildtuin. Op die eerste dag al close encounters met die Groot Vyf gehad. Van daar af was dit afdraand. Een van my gunsteling tydverdrywe daar is om die verontwaardigde neushoringvoëls dop te hou. Koddige diere. Ek en my ouer broer Nick gesels gedigte om die kampvuur in…