‘my hand is ’n psalm / my palm / ’n gesang van gee en ontvang / van vat, verloor of verlang / my vingers ’n woordboot op ’n inkswart see / ’n reisiger wat sink, verdrink of kalm, / talm’ Ek het die gewoonte om in ‘n waas van wyn en onder die invloed van musiek…