Namakwalanddorp: someraand Die laat-middag het Boom geword vir Anthony wat langsaan staan fluit en ʼn afvallige godsman kom verby wat in dronkenskap van God se liefde getuig en wag-hou vir sy meid wat agter die klipbank pis en die rook uit die plakkerskamp rook verby by die sjoeriesdam sing…