Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Lynthia Julius

Nuwe publikasie: Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands (Yves T’Sjoen)

22 July 202522 July 2025 By Versindaba

  Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands Academia Press (Gent)     De brug tussen talen die genealogisch verbonden zijn, Afrikaans en Nederlands, is de ontmoetingsplek voor een gesprek tussen literaire culturen. Internationale schrijversnetwerken, vertalingen, receptieteksten en intercontinentale gesprekken bepalen de meertalige cultuurtransfer van auteurs en teksten. Deze gesprekken laten…

Read More

Resensie: “Kinderlê” deur Lynthia Julius

28 June 20241 July 2024 By Versindaba

    Resensie: Kinderlê deur Lynthia Julius. Queillerie. 2024. Resensent: Marni Bonthuys   Kinderlê is Lynthia Julius se tweede digbundel. Haar Uit die kroes (2020) is ’n uitstekende debuut wat uiteenlopende temas aanroer, soos poësie oor die Noord-Kaapse ruimte, identiteit, godsdienstige perspektiewe, wat dit beteken om te behoort (‘belonging’ in Engels) asook feminisme en ras. Dit…

Read More

Joan Hambidge. Eybers en Lynthia Julius

23 April 202425 April 2024 By Versindaba

  I Lynthia Julius is gebore op Springbok en het grootgeword in Kimberley. Sy het ’n honneursgraad in filosofie en ’n meestersgraad in skeppende skryfkuns aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Uit die Kroes, haar aangrypende debuut uit 2020, is bekroon met ’n Suid-Afrikaanse Letterkundetoekenning (SALA). In 2023 ontvang sy die gesogte Jan Rabie…

Read More

Gesprekke met Yves T’Sjoen (3 – Slot)

12 March 202413 March 2024 By Versindaba

    Onderhoud in drie dele met Yves T’Sjoen oor sy boek in voorbereiding Twee overzijden   Marlies Taljard: Yves, baie welkom weer eens op Versindaba en dankie dat jy tyd maak om oor jou nuwe publikasie en jou navorsing te gesels. Waarom is ’n alternatiewe geskiedenis van die Afrikaanse literatuur nodig in dialoog met…

Read More

Nuwe Bundel. Lynthia Julius: Kinderlê

21 February 2024 By Versindaba

Kinderlê Lynthia Julius In Kinderlê kom verse oor die kwesbaarheid van kinders, swangerskapsverlies, genderkwessies, liefde en erotiek, en geestesgesondheid aan die bod. Die titel is die naam van ’n monument by Steinkopf in die Noord-Kaap ter herinnering aan ’n kinderuitwissing wat daar plaasgevind het – ’n historiese gegewe wat nie wyd bekend is nie. ’n…

Read More

AVBOB “Ek wou nog sê”: Skakels na die hele reeks

7 June 2021 By Versindaba

      Al tien die episodes van die TV-reeks Ek wou nog sê is nou te sien op AVBOB se YouTube-kanaal by die volgende skakel:   https://youtube.com/playlist?list=PLxdvk8B-EWqskg19_H6uxDeBZin0NkE3N   Skakels na spesifieke episodes:   Episode 1 met Adriaan Bester (AVBOB), Marlies Taljard (Versindaba) & AVBOB Poetry Competition winners: Maretha Maartens, Maritha Broschk, Hannes Visser. Resiensie…

Read More

Twee nuwe Stemgrepe: Lynthia Julius & Helize van Vuuren

29 September 2020 By Versindaba

Lynthia Julius. “Namakwalanddorp: someraand”. Uit die kroes, Kwela, 2020. Helize van Vuuren. “Greeting in Brown”& “She will never come”. N.P van Wyk Louw-verse deur Heilize van Vuuren vertaal.

Read More

Nini Bennett. Allerliefste, ek stuur vir jou…

27 August 2020 By Versindaba

  I wish I’d said…SO1E09   Dit is die nostalgie van stofstrate, donkiekarretjies en rieldanse. Die Noord-Kaap; die leefwêreld van Lynthia Julius. “Ek is 25 jaar oud en ’n digter,” sê sy pront. Met die eerste ontmoeting danksy AVBOB se gewilde poësieprogram besef ek dadelik: hiér is ’n baie sensitiewe digter. Mens wil haar vasdruk,…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon