AFRIKAANSE POËSIE CHRONOLOGIESE LYS VOLGENS DEBUUTWERKE 1944 – [Oorgeneem uit: Adendorff, E. 2003. Digdebute teen die millenniumwending: ‘n Polisistemiese ondersoek. MA-verhandeling: Universiteit van Stellenbosch] (Nota: Daar is ook enkele bundels by hierdie lys ingesluit wat beide Engels en Afrikaanse gedigte bevat, hoofsaaklik Afrikaans. Hierdie lys sal mettertyd opgedateer word. Adendorf se lys strek tot 2002. Ons…