M.M. Walters (23 Januarie 1930 – 21 Oktober 2020) is op Moorreesburg gebore en matrikuleer aan die Hoër Jongenskool Wellington. Hy studeer aan die Universiteite van Kaapstad en Suid-Afrika en doseer Afrikaans en Nederlands aan die Graaff-Reinetse en Paarlse Onderwyskolleges en die Universiteit van Kaapstad. Sy eerste gedigte is in Standpunte gepubliseer en later saamgevat in die…
Tag: M.M. Walters
Nini Bennett. Die surrealistiese verbeelding van die eenmalige Jeanne Goosen
Die Afrikaanse letterkunde het ’n lang geskiedenis van Christelike poësie – en ek gebruik die woord “Christelike” hier met groot omsigtigheid. Ná die verskyning van die antologie, Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte, saamgestel deur Cas Vos, het die polemiek oor wát Christelike poësie versus geestelike of religieuse poësie is, gelei tot die…
Nini Bennett. Covid-dagboek, 27 Mei 2020
Aanlyngodsdiens raak nou absurd. Ek lees iewers dat jy virtueel kan bieg – jy moet net jou kredietkaart swipe vir die aflaatboete. Wat my laat wonder: Kan jy op die B/boek sondig? Kan mens krediet aangaan met sonde, soos met skuld? (Ek sal wentelkrediet verkies.) Kan hardnekkige sondes gedelg word met ’n debietorder?…
Nini Bennett. Hoekie vir eensames
Alleenwees het ’n lonende bedryf geword. Daar is verhoudingsbloggers, huweliksmakelaars, liefdesoekwebwerwe, aanlynromanse en kuberontrouheid. Welkom in die wêreld van virtuele liefde. Welkom, Webliefde 2.0. En nou praat ek nie eens van die slimfoontoeps en TV-programme wat alleenlopers bymekaar uitbring nie. Kyk, alleenwees is ’n bemarkbare kommoditeit. Dit behels persoonlike branding, maar jy moet…