Toonsetting – Antjie Krog: Ma (Die Naamlose Dors) Ma Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig sonder fênsie leesekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net sommer ‘n kaalvoet gedig – want jy maak my groot in jou krom klein handjies jy beitel my met jou swart oë en…