Ware Noord Jy is die brandende bos hier binne my, Wat ‘n wegholbrand in my versprei, Jy is die wilde see wat jou golwe teen my bons, Jy is die gedagtes wat genadeloos gons, Jy is die bosveld, my vrede, my droom, Die eindelose bron van goeie hoop, Jy is my anker, my rots…