Hans Tentije (foto) is ‘n merkwaardige digter oor wie se vertalings van e.e. cummings se gedigte al vantevore berig het. So ook van die Maastricht International Nights wat hierdie week plaasvind en waartydens Charl-Pierre Naudé as amptelike gasdigter sal optree. Tydens dié besonderse fees, waarvan Hans van den Waarsenburg die organiseerder is, word die…
Tag: Maastricht International Poetry Nights
Louis Esterhuizen. ‘n Groot eer vir Charl-Pierre Naudé
Gewis is dit altyd ‘n voorreg om te kan berig oor plaaslike digters wat internasionaal presteer. En so is dit vanoggend met die nuus dat Charl-Pierre Naudé (foto) as eregas genooi is na die tweejaarlikse Maastricht International Poetry Nights (MIPN) wat vanjaar van 25 tot 27 Oktober in Maastricht aangebied word; ‘n fees wat reeds met…