Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Manuel Bandeira

Desmond Painter. Manuel Bandeira skryf oor Londen

14 February 20116 September 2013 By Versindaba

Gewonder vanwaar my skielike obsessie met die Brasiliaanse digkuns? Wel, ek is op pad São Paulo toe vir ‘n akademiese besoek. Ek vertrek Dinsdag en sal oor ‘n bietjie meer as ‘n week weer terug wees in Stellenbosch. Baie toeriste verkies natuurlik om São Paulo eerder te vermy, maar dit is een van die wêreld…

Read More

Desmond Painter. Die Brasiliaanse digkuns in vertaling

11 February 20116 September 2013 By Versindaba

Ek het die laaste tyd ‘n hele paar bloginskrywings aan die Brasiliaanse digters Carlos Drummond de Andrade en Manuel Bandeira gewei. Ek wens ek kon ook vertalings van meer onlangse Brasiliaanse digters in die hande kry, maar dit is nie so maklik nie. Ek weet nie wie daardie land se belangrikste hedendaagse digters is nie, en wie…

Read More

Desmond Painter. Uys Krige oor Manuel Bandeira

8 February 20116 September 2013 By Versindaba

In ‘n kommentaar onder aan my vorige bloginskrywing verwys Daniel Hugo my na ‘n opstelletjie wat Uys Krige jare gelede oor Manuel Bandeira geskryf het. Dit het oorspronklik in Die Burger van 25 Augustus 1975 verskyn, maar is later opgeneem in Die Naamlose Muse (Protea, 2002; red: JC Kannemeyer). Krige begin sy opstel met ‘n uitstekende, bondige beskrywing van die mees kenmerkende…

Read More

Desmond Painter. ‘His poetry spits blood’: Verdere gedagtes oor Manuel Bandeira

6 February 20116 September 2013 By Versindaba

In 2002 het Manuel Bandeira se Selected Poems (uit Portugees in Engels vertaal deur David Slavitt) in ‘n tweetalige uitgawe by Sheep Meadow Press verskyn. Die flapteks van daardie boek bied ‘n goeie kort beskrywing van Bandeira se loopbaan en die kenmerkendste aspekte van sy digterskap: ‘Widely accepted as the greatest of the Brazilian Modernist poets,…

Read More

Desmond Painter. Wat is ‘n prosagedig? Robert Pinsky oor Manuel Bandeira

4 February 20116 September 2013 By Versindaba

Wat is ‘n prosagedig? Wat is die verskil tussen ‘n prosagedig en ‘n kort-kortverhaal? Is Breyten Breytenbach se Katastrofes prosagedigte of kort-kortverhale? En Zirk van den Berg se tekste in Ekstra Dun vir Meer Gevoel? Wat is die verskil tussen ‘n prosagedig en die ‘poëtiese’ prosa van ‘n Michael Ondaatje of ‘n Anne Michaels? Ek…

Read More

Desmond Painter. Manuel Bandeira: Wanneer net ‘n tango nog sal help

3 February 20116 September 2013 By Versindaba

Carlos Drummond de Andrade was ‘n Brasiliaanse reus, ja, maar hy was nie die enigste een nie. Manuel Bandeira (1886-1968) was eweseer ‘n baie belangrike Brasiliaanse digter. Soos Andrade het Bandeira (in laasgenoemde geval na ‘n lang verblyf in Europa) in die 1920’s bygedra tot die Modernistiese Beweging in die Brasiliaanse digkuns. Soos Andrade was…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon