My aanhaling vir die dag. Dis uit Manuel Vázquez Montalbán se boek Southern Seas, wat ek op aanbeveling van Desmond Painter gelees het. Die aanhaling kom uit ʼn brief wat Pepe Carvalho, die hoofkarakter, aan ʼn ander karakter in die boek skryf: “Carry on with your journey, and don’t come back until tiredness or old…