Ek sit vandag in ʼn vergadering saam met mense wat nog voel dat kapitalisme deur revolusies en goed vernietig kan word en hulself kommuniste noem sonder ʼn sin vir ironie. Op ʼn manier is dit nogal quaint – verskoon tog, ek vind nie ʼn Afrikaanse woord wat sal werk nie. Dit laat my toe dink…