Ek dink die hele naweek lank aan Breyten Breytenbach se gedig “Die swart stad” uit sy bundel Kouevuur: weer jou veral teen die bitterheid, swart kind, dit, en dat jy nie mag droom nie… Ek probeer onthou hoe die res van die gedig gaan. Ek dink ook oor Johann Lodewyk Marais se boek Lae wolke…