Maram al-Massri, wat ook aan die komende Spier Digtersfees op 7 Mei gaan deelneem, is in Latakia (Sirië) gebore. Na haar studies aan die Universiteit van Damaskus het sy haar in 1982 in Parys gevestig. Volgens Bloodaxe Books se inskrywing op hul webblad is Maram al-Massri ‘n Arabiese minnedigter vir die moderne era. “She writes…