Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Margaret Cordier gedig

Margaret Cordier. Die mens as bouer

19 January 2026 By Versindaba

  Die mens as bouer   die wet van verval is graffiti teen mure van ou beskawings en nuwes wat hopeloos oorhang   elke mens wil die wêreld verander sê Tolstoy   bouwerk sal murasies word en my hande krom oorgee   © Margaret Cordier, 2026    

Read More

Margaret Cordier. wanneer leef jy nie meer nie

8 January 2026 By Versindaba

  wanneer leef jy nie meer nie is jou wil onderdanig gee jy oor leer jy om te wag bly rustig te midde van ʼn storm wat plunder onder die verwagtinge   dood wanneer al die bloed uitbloei soos ʼn kosjer lam en jy geoffer gestroop van teësin spys word   ʼn verteerbare onderdaan  …

Read More

Margaret Cordier. Wes-kus Desember

4 December 2025 By Versindaba

  Desembergedig   Wes-kus Desember   salpeter vel nat hare teen my wang in brander spel spoel nou skuimend uit op die sand lê  daar watertand die proviand rooi skyf waatlemoen wat die wit sout uit my mond kom soen   ©Margaret Cordier, 2025  

Read More

Margaret Cordier. Tog

20 November 2025 By Versindaba

  Tog   klein tok-tokkie kaalvoet oor duine flaminke aan die mond van die Gariep waad in poele dans in die blinkende wit trek oor  tyd na die hoë veld onder die hemel wyd daar bo   die lewe is sand en stof in hierdie aardswoestyn goT in skeure en droeë rivierbeddings   leer ons…

Read More

Margaret Cordier. Gestroop

21 October 2025 By Versindaba

  Gestroop   verlos uit waan en valse aangedaan waar net die kaal stok nog regop staan   loot daar tog uit die balk hoop wen ek dalk ‘n hele boom   © Margaret Cordier    

Read More

Margaret Cordier. Droefheid maak jou lelik

4 March 20255 March 2025 By Versindaba

  Droefheid maak jou lelik Vrye Weekblad 1Maart 2025   die boom se takke is kaal geen geritsel van blare nesloos sonder voëlgeluid skroei die son oor bas wortels suig aan droeë grond die vrugtelose lê omgestoot nuttig vir vuur brand duursaam tot as waar eens lewe was skets houtskool die rou   ©Margaret Cordier,…

Read More

Margaret Cordier. Onvervulde profesie

10 October 202422 October 2024 By Versindaba

  Onvervulde profesie   uit kalksteen en basalt tienduisend jaar terug het ‘n stad in sirië verrys jesaja het eeue terug na die stad se einde eendag as ‘n rommelhoop verwys   jerusalem – stad van vrede omsingel nou aan sewe fronte met vurige pyle gerig op albei stede   sal die fondasie van Sy…

Read More

Margaret Cordier. die kornea koepel …

3 October 20243 October 2024 By Versindaba

  die kornea koepel van ons kyk belig vorm beelde impulsief deur miljoene werkende dele wat die brein begryp   by ontbrekende stof word sig verberg   met gebrekkige dele in die psige word insig verblind   kaats die onsienlike lig oor stof sprei die koepel van die heelal begrippe in beelde vir ons trug…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  2. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  3. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  4. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  5. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon