Rita Dove – vertaal deur Maria Snyman Getuigskrif Terug toe die aarde nuut was en die hemel slegs ’n gefluister, terug toe die name van dinge nog nie tyd gehad het om vas te sit nie; terug toe die ligste briesie die somer in herfs laat smelt het, toe al die populiere…