Die onlangse gebeure in ons land – opstand, bloedvergieting, onderdrukking en daarmee saam ’n goeie skoot populistiese opportunisme – het my laat dink aan die waterskeidingsopstand wat die einde van die ou orde aangekondig het: die Franse Revolusie. En dit is moeilik om hierdie gebeure te kontempleer sonder dat die figuur van die laaste Franse…
Tag: Marie Antoinette
Philip de Vos: Mozart en das Kleine Poeplein
Skielik besef ek dit is al weereens tyd om (miskien voorlopog) koebaai te sê en hierdie keer is dit met n baie goeie rede al klink dit miskien bietjie na een van Cecilia Wessels se afskeidskonserte toe sy jaar na jaar tot siens gesê het, want ek het weliswaar verlede jaar voor ’n lang oorsese…