Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: marie bredenkamp

Vat Vyf, Carina van der Walt. René Bohnen in Hongkong

6 October 20167 October 2016 By Versindaba

Goeiedag René, Baie dankie dat jy ingestem het om ’n paar vrae oor jou poësie-optrede op 14 September in Hongkong hier op versindaba te antwoord. Maar eers: van harte geluk daarmee dat jou Afrikaanse gedig opgeneem gaan word in die bloemlesing van die Sol Plaatje Europese Unie Poësietoekenning van 2016. 1)      Wil jy vir versindaba…

Read More

Gisela Ullyatt. Facebook en Die Groot Poësiebrander. (Deel 6)

10 July 201510 July 2015 By Versindaba

  Vier dae. Vier mense per dag. Vier gedigte. Interkonneksie. Indra se Net. Dependent Origination. Pay it forward. Facebook. Deur die loop van blogs 1 tot 5 het ek bostaande begrippe in verband gebring met facebook se Poësie-uitdaging. Uiteraard is facebook ’n sosiale medium wat op verskeie vlakke deur die gebruiker bestuur kan word. Soms…

Read More

Gisela Ullyatt. Facebook en Die Groot Poësiebrander. (Deel 3)

5 July 20158 July 2015 By Versindaba

Hoe het die heelal ontstaan? Deur ’n oerknal, ’n Skepper-god? Niemand kan met absolute sekerheid weet nie; slegs aannames kan aangevoer word. Die Boeddhisme veronderstel dat geen fenomeen (dharma, nie te verwar met die Dharma wat na die Boeddhistiese leerstellings verwys nie) onafhanklik van ’n ander dharma kan ont- of bestaan nie. Hierdie sentrale veronderstelling…

Read More

Gisela Ullyatt. ‘Daar waar jy woon, is baie lig’: die moederskap van verlies.

29 May 20158 April 2016 By Versindaba

Meimaand. Maand van moeders. Eerste wintermaand van die jaar: die lig is minder herfs; ’n bleekheid sypel in. Tog is daar ’n intensiteit wat deur die winterlandskap opgeroep word; ’n binne-leef of hibernasie. Gedigte wat gewoonlik betrekking op Moedersdag het, word vanuit die invalshoek van die digtende kind gekies: ’n oorbekende voorbeeld hiervan is Antjie…

Read More

René Bohnen. Op die grenslyn van oorgang

18 June 201318 June 2013 By admin

Gesprekke op Facebook is maar soos enige sosiale interaksie – dit het die potensiaal om interessant te raak. So gebeur dit een aand dat ek tegelyketyd drie aparte kubergesprekke aan die gang het; een in Kanada, een Pretoria en een in Grootbrak. Twee gaan oor liminaliteit, die ander oor ʼn selakant. Teen middernag begin ek…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn
  • Johann Lodewyk Marais. Seisoen
  • Koos de Wet. Onse Raka
  • Digtersprofiel: Hennie Nortjé
  • Margaret Cordier-Biermann. Vonnis

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn17 August 2026

    Marlies Taljard: Johann se Lange het destyds in "Kaapse Paragrawe" soms oor Sheila Cussons geskryf. Sien byvoorbeeld dié onderhoud wat…

  2. Andries Fourie on Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer16 August 2026

    Baie dankie Anne-Marie!

  3. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  4. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  5. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon