Resensie: Skulpkrale: Kwatryne deur Marié Heese. Turksvy Publikasies, 2025 Resensent: Marlies Taljard Marié Heese het in ʼn skrywershuis grootgeword. Sy is die dogter van die bekende Afrikaanse skryfster Audrey Blignault en haar man Andries. Heese is ʼn bekende skrywer wat reeds heelwat gepubliseer het – sowel in Afrikaans as in Engels –…
