Somer sy sien groen en weet somer se goggas sing net van saad en water *** Herfs I die knars van die blaar sny skerp in die koue klap van haar droeë hand *** Herfs II as die winde haar so aan die hare rondpluk sing haar hart van herfs…