Mariëtte van Graan is ‘n senior lektor in Afrikaanse letterkunde, tans verbonde aan Unisa se departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap. Haar navorsingsfokusareas sluit in die Afrikaanse spookstorie, die gruwelgenre, die Gotiek en die magiese realisme. [Nota van die Versindaba redaksie: Ons wil graag nuwe en ou digters aanmoedig om vir…
Tag: Mariëtte van Graan
Finaliste van Haikoe-wedstryd
FINALISTE VAN HAIKOE-WEDSTRYD Laat weet ons asseblief watter haikoe jou gunsteling is deur kommentaar te laat op hierdie pos. Gee asseblief ‘n geldige rede vir jou keuse. Die wenner sal op 8 September 2021 bekendgemaak word. Waldemar Gouws. drag brandhout op kop https://versindaba.co.za/2021/08/02/waldemar-gouws-drag-brandhout/ Zandra Bezuidenhout. Vier haikoes vir vrouemaand…