I Stilte Ek het vergeet, vergeet hoe mens jou blootstel, hoe jy jou laat beseer deur onmatig van ‘n ander mens te hou. Jou volsinne het my nooit die les geleer wat jou swye my toevertrou. So dig Elisabeth Eybers in Noodluik wat in 1989 verskyn het. Matig beteken sober, ingehoue…
