I Janet Malcolm en Freud. Hierdie uitsonderlike joernalis het geweldig belangrike werk gelewer binne die psigoanalise. The Freud Archives en The Silent Woman is twee belangrike handleidings binne hierdie gesprek. Janet Malcolm is in Praag gebore as Jana Klara Wienerová en is in 2021 oorlede. In 1981 verskyn die baanbrekende werk: Psychoanalysis: The Impossible…
Tag: Marilyn Monroe
HJG du Plooy. Op loop met ’n lyn: T.T. Cloete se “toepassings van dante”.
Op loop met ’n lyn: T.T. Cloete se “toepassings van dante” ikonies en intertekstueel gelees H.J.G. du Plooy Skool vir Tale Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit POTCHEFSTROOM E-pos: Heilna.duPlooy@nwu.ac.za Abstract Taking a line for a walk: an iconic and intertextual reading of T.T. Cloete’s “toepassings van dante” (“applications of dante”) The cycle of poems in T.T. Cloete’s “toepassings…
Marilyn Monroe as digter
Met haar platinumblonde hare en uurglaslyfie het Marilyn Monroe haar gevestig as een van die mees herkenbare ikone van die vorige eeu. En natuurlik het haar goedbeplande loopbaan – gepaardgaande met opspraakwekkende “skandes” in haar privaatlewe – daartoe bygedra om haar openbare beeld nie net as “seksbom” te vestig nie, maar ook as die prototipe…