Die gepantserdes By die ingang van die winkelsentrum staan ‘n wag met sy geweer, en sy rug na ‘n gepantserde geldwa. Soos altyd onthou ek die dag toe my ma langs my haar asem skerp intrek – my ma, die plaasvrou wat die stad net van enkele besoeke ken bevind…