Posts Tagged ‘Marita McGrath kwatryn’

Kwatrynkompetisie (86)

Friday, April 2nd, 2021

 

Vul ‘n skedel eerder met wyn

as pes, grond en erdwurmslym;

‘n kopbeen is beter so herbestem –

die inhoud oplaas deursigtig en rein.

 

© Marieta McGrath, 2021