Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Maritha Broschk gedig

Maritha Broschk. laat dié wat oë het, voel

24 June 2025 By Versindaba

  laat dié wat oë het, voel (n.a.v. Marriage Market – Tienie Pritchard)   die naakte liggaam, het hy geglo, spreek meer as ’n duisend woorde – my lyf beaam onwillekeurig soos ek staar na die beliggaming van dit wat verborge lê op die semantiese slagveld van gesneuwelde klanke dit bly ongesê want wanhoop in…

Read More

Maritha Broschk. tafelgebed

7 December 202411 December 2024 By Versindaba

  tafelgebed (vir breyten breytenbach)   jou metafore lê al vir jare lieflik pynlik in my mond om in die geheim aan te knibbel – hoe wens ek dat ek hulle kon sluk soos wyn dié vloeiende ritme: die dieet van ‘n Digter   kyk, jou woorde rys uit die blaaie, word oral in eetbare…

Read More

Maritha Broschk. Identiteitskrisis

19 November 2024 By Versindaba

  Identiteitskrisis   Is ek dan meer as ‘n bos tuimelende hare: ‘n teenpool van heiligheid met ‘n fetisj vir voete? Vergewe is ek, die opgehemelde hoer. Geseënd is ek, onder die manne: die res van my storie, verban uit die konsistorie.   © Maritha Broschk, 2024

Read More

Maritha Broschk

1 November 2024 By Versindaba

  raaisel   toe ek haar in my arms hou, die wasigheid van fyn wimpers inneem, en met my vinger die delikate Kupidoboog van die soekende bekkie volg, die pinkienaels – brose, deursigtige speldekoppies, so volmaak, Here – het ek geweet dat God liefde is   toe ek in die week van Pa se afsterwe,…

Read More

Maritha Broschk. onoorwonne kaper (M)

29 April 2024 By Versindaba

  onoorwonne kaper   onopereerbare, vlesige massa so groot soos ‘n gholfbal omhelser van die optiese senuwee (dié ooglidverlammer met die ongoddelike aanslag) verteerder van die frontale lob aanvaller van die amigdala woordslukker, geheuewisser aanhitser van koorsagtige inkopietogte en deurnagpartytjies versaker van boeke, houtsneewerk en rekeninge van geliefde opera-langspeelplate en die al digter klimop wat…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Swartoogtiptol
  • Hennie Maartens. blommeprag
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn
  • Johann Lodewyk Marais. Seisoen
  • Koos de Wet. Onse Raka

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn17 August 2026

    Marlies Taljard: Johann se Lange het destyds in "Kaapse Paragrawe" soms oor Sheila Cussons geskryf. Sien byvoorbeeld dié onderhoud wat…

  2. Andries Fourie on Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer16 August 2026

    Baie dankie Anne-Marie!

  3. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  4. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  5. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon