Twee mombakkiesliedjies 1. ons sandkasteel dun gewaai deur die seewind trotseer die gety met my wat binne skuil agter ’n skulpiesdeur ek hoor nie jou stem bo die golwe en sandgewaai die wind stop my ore toe met klonte nat sand sweepslae teen my kaal bene as ek droom van…
Tag: Marius Crous gedig
Marius Crous. Matroos
MATROOS condemned to a life of seaborne bumming johohe! hallajo! hohoha! hallojo! ho! ha! ha! ja! hallajo! hallaha! hallahoja! kom op uit diselfde gat hy rys syn kop en rys al hoger op maar gebind sal hy bly aan die mas ons ore volgestop met kêros teen die geil gebulk van die listige:…
Marius Crous. Stemmingsmusiek
Stemmingsmusiek vandag vra vir theodorakis vir die liedere van mauthausen vir farantouri * bruidegom haar het ons gesien in die binnehof geboetseer uit ys geel ster op die hart uit die waens onderweg na gusen * beledig my nie met behulpsaamheid vervloekte medelye maak nie van my jou sisifus in die stad van…
