Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Marius Crous gedigte

Marius Crous. Malewitsj

28 November 2018 By Marlise Joubert

MALEWITSJ  What the hell is the difference between a painting done by a person who wishes to paint like a child, and a child’s painting? – PATSY STONE It took me four years to paint like Raphael, but a lifetime to paint like a child. – PICASSO   Malewitsj se rooi huis het drie dakvensters…

Read More

Marius Crous. …don’t bother, they’re here

18 March 201817 March 2018 By Versindaba

… DON’T BOTHER, THEY’RE HERE   eers was hulle fifi feste en tiekie met rooineuse rooi overalls rooi housecoats en tobboets bollemakiesie geslaan op die tapyt voor die troon gefluit en gevloek en jollie gedans op die tafel die ambassadeurs en die adjunkte ge-moon ons passiewe lot voor ons televisiestelle bier in die hand hits…

Read More

Marius Crous. Riviere

20 March 201618 March 2016 By Versindaba

RIVIERE   henryk doop sy toon in die vistula nes antjie gaan staan het by die gariep constable het gaan sit tussen die koeie en eliot se teems stink na teer   almal ken strauss se donou   alle verskoptes ween riviervloeie vol trane by die riviere van babel   maar oor riviere kon ek…

Read More

Marius Crous. æternam habeas requiem

9 December 2013 By Versindaba

æternam habeas requiem   ons het gedag dit sou anders wees ons hou van spektakels in hierdie land nie sommer so op ‘n donderdagaand in desember met die voorstede vol van ribs & wings specials nie   soos met jou voorloper onder sy sjalaboom by kusinagara   tog het ons hare ook gerys en ook…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Feesmaalgang" (Dietloff van der Berg)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)
  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)

Nuutste bydraes

  • Caren Kearley. Herfsdroom
  • Joan Hambidge. Die donker kom van buite
  • Stephan du Toit. gewigloos
  • Caren Kearley. Deurweekdae
  • Caren Kearley. Net vir nou

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Ronel de Goede. Kremetartboom8 May 2026

    Lekker om weer so ‘n knap gedig van jou te lese te kry, Ronel.

  2. Dr PS Swathe on Jeanne Henning Els. Openbaring8 May 2026

    Bietjie voorspelbaar maar dit laat mens ook nogal dink aan die charismatiese kerkbeweging.

  3. Joan Hambidge on Ronel de Goede. Kremetartboom7 May 2026

    'n Komplekse gedig. Gelaai met subtekste (Die kremetartekspedisie, o.a.) en die hele debat oor postkolonialisme. Aangrypend en 'n sterk vers!

  4. Joan Hambidge on Nuwe Bundel. Pieter Hugo: Vryval5 May 2026

    Geluk met hierdie bundel - ek lees dit tans. Die verskillende tegnieke en die toonaard wat wrang-ironies of speels is,…

  5. Dr PS Swathe on Joan Hambidge. Naggesprekke en polemiek4 May 2026

    Dis in elke geval net 'n poging tot 'n storm in 'n teekoppie, gepoog te pleeg deur een of twee…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon