Die Amerikaanse digkuns is natuurlik bekend as ‘n digkuns met ‘n verbysterende produksie en omvang; in dié mate dat dit ‘n onbegonne taak is om te bereken presies hoeveel digbundels per jaar in die VSA verskyn. In die meeste gevalle sal so ‘n toedrag as iets positiefs gesien word, maar pas het daar ‘n…