Ek sit in Pretoria, dink aan see. Spesifiek Breyten Breytenbach se “Septembersee” – die “see sonder tornyne”, die “see sonder skop”. Mark Behr haal die gedig aan in sy boek Kings of the water. Ek het dit onlangs op Irma se aandrang gelees, ook gaan luister wat Mark Behr daaroor sê by die Boekehuis in…