In die Amerikaanse lettere woed daar tans ‘n hewige debat oor die stand van hul digkuns. Dit volg nadat Mark Edmundson in die nuutste uitgawe van Harper’s ‘n artikel gepubliseer het onder die titel “Poetry Slam, or, the decline of American verse”. Hierna het Ron Charles verlede week (24 Junie) reageer met “Why…