Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Marlene van Niekerk gedigte

Onderhoud met Marlene van Niekerk (In die stille agterkamer; Gesant van die mispels)

15 January 201819 January 2018 By Versindaba

Marlene van Niekerk gesels oor haar nuutste twee digbundels, met Louis Esterhuizen. Bundels ter sprake:  In die stille agterkamer (Gedigte by die skilderye van Jan Mankes: 1889 – 1920) en Gesant van die mispels (Gedigte by die skilderye van Adriaen Coorte ca: 1659-1707) (deur Marlene van Niekerk) LE: Marlene, enkele jare na die publikasie van…

Read More

Marlene van Niekerk. Fantasie vir Fort Europa Junie 2015

28 June 201529 June 2015 By Versindaba

  Fantasie vir Fort Europa Junie 2015   Sluit jou oë en herroep in verlangsaamde pas die immerdraaiende oorlogsmeul, dit is jou welbekend, die vervloë ratgekras en onfeilbaar rigtende ysterlope, die klippe opspattend onder kruipende kettings. Sluit jou oë voor die fonteingeguts van rook, stof, gas, jy ken die voortdurende knalle, die dak wat inval…

Read More

Marlene van Niekerk. By die otoloog

21 September 201221 September 2012 By Marlise Joubert

By die otoloog   Hardhorendheid word oorgedra, vertel die dokter my en kap die toonvurk op sy knie alvorens hy dit teen my voorkop druk, en deur my vibrasies hoogte kry van my tekort – ek deur syne hoeveel vog agter sy knieskyf klots. Ek kyk die hidrofone dokter aan, hoor u dit ook? vra…

Read More

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: “om my kastele in Spanje te sloop” (jaco barnard-naudé)
  • Resensie: "wanneer woorde asemhaal" (Maritha Broschk) & "swartland" (Rudolph Willemse)
  • Sonja Loots in gesprek met Alwyn Roux oor "Weerskyn"
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Borges, Sheila Cussons en Johann de Lange
  • Persverklaring: Groot poësieprys ter ere van Breyten Breytenbach
  • Gerard Scharn. Portret van van Monika Pon-Su-San door Vladimir Tretchikoff
  • 100 Duitse Bestes: Else Lasker-Schüler (1869-1945)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)

Nuutste kommentaar

  1. Jacobus Swart on Jacobus Swart. Franz Kafka15 May 2025

    Beste mnr. Scharn Ek waardeer u kommentaar. Dankie dat u my werk gelees het.

  2. Dietloff Van der Berg on Resensie: “Feesmaalgang” (Dietloff van der Berg)14 May 2025

    Baie dankie Joan Hambidge vir die fyn lees en die hoog gewaardeerde slotsom.

  3. Gerard Scharn on Jacobus Swart. Franz Kafka14 May 2025

    Beste Jacobus Swart, het leven van Kafka kort maar compleet weergegeven. Tientallen boeken hoeven nu niet meer gelezen te worden.

  4. Ena on Celesté Fritze. Vergetedal8 May 2025

    Mooi, Celeste!

  5. Barbara Steyn on Celesté Fritze. Vergetedal8 May 2025

    Soooo mooi beskryf!!!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon