Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Marlene van Niekerk

Onderhoud met Marlene van Niekerk

18 April 201422 April 2014 By Versindaba

Louis Esterhuizen (LE) gesels met Marlene van Niekerk (MvN) oor haar bundel Kaar (2013: Human & Rousseau) en die Hertzogprys vir Poësie waarmee dié bundel bekroon is. ‘n Uittreksel uit dié onderhoud het in Rapport, 6 April 2014, verskyn. *** LE: Marlene, jou eerste digbundel, “Sprokkelster” (1977: Human & Rousseau) en “Groenstaar” (1983: Human & Rousseau)…

Read More

Hertzogprys vir Marlene van Niekerk se bundel “Kaar”

28 March 20142 April 2014 By Versindaba

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas hul bekronings vir 2014 bekend gemaak. Die pryse sal na keuse van die bekroondes tydens bekroningsplegtighede, onderskeidelik op Stellenbosch (27 Junie) en Pretoria (5 September) oorhandig word. HERTZOGPRYS VIR POëSIE Die Hertzogprys is die vernaamste prestigeprys in die Afrikaanse letterkundige wêreld en heet na…

Read More

Resensie: Kaar (Marlene van Niekerk)

25 November 20133 December 2013 By Versindaba

Kaar. Marlene van Niekerk. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-6304-0. Prys: R226. 212 bladsye. Sagteband met stofomslag.   Resensent: Zandra Bezuidenhout   Kaar (molen) Uit Wikipedia, De vrije encyclopedie   Een kaar of tremel (In Groningen en Friesland zegt men romp) in een traditionele korenmolen is een soort vierkante en trechtervormige silo om een graanvoorraad in…

Read More

Louis Esterhuizen. Poetry International Web fokus op Marlene van Niekerk

3 September 201327 August 2013 By Versindaba

  Met Poetry International Web se nuutste uitgawe word daar onder andere op Marlene van Niekerk, wie se derde bundel Kaar einde September verwag word, gefokus.  In sy uitstekende – en nogal omvattende – oorsigartikel, tipeer Leon de Kock haar digkuns soos volg: “Van Niekerk’s work is distinguished by several factors, among them an almost…

Read More

Persverklaring. Internasionale meesters van poësie by Spier

18 February 201324 February 2013 By Versindaba

  PERSVERKLARING.  STELLENBOSCH. INTERNASIONALE MEESTERS VAN POËSIE  KOM SAAM BY SPIER   Die Dansende Digtersfees / Dancing in Other Words, is ‘n internasionale fees van digters en digkuns wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei 2013 op Spier, buite Stellenbosch, gaan plaasvind. Antjie Krog, Petra Müller en Marlene van Niekerk sal deel uitmaak van ‘n uitgelese…

Read More

Marlene van Niekerk – vertaling in Engels

9 January 201230 December 2011 By Versindaba

Marlene van Niekerk – vertaal deur/translated by the author & Tony & Gisela Ullyatt   Marlene van Niekerk is the author of two volumes of poetry, Sprokkelster (1972) and Groenstaar (1983), two collections of short stories, Die vrou wat haar verkyker vergeet het (1992) and Die sneeuslaper (2010). She has also published two novels, Triomf…

Read More

Digstring indeks

10 February 201124 January 2020 By Versindaba

Hierdie inisiatief is na die voorbeeld van Brian Brodeur se hoogs suksesvolle weblog “How a poem happens“. Hiervolgens word op ‘n bepaalde gedig gefokus aan die hand van ‘n aantal standaardvrae aan die digter ten opsigte van die ontstaan van die betrokke vers. Ons glo dat gevestigde sowel as aspirant digters dié aaneenstring van digter en…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die Louw-huis in Sutherland

7 January 20114 September 2013 By Versindaba

Sutherland bly een van my gunstelingdorpe in die Karoo. ʼn Belangrike rede hiervoor is seker Karel Schoeman se boek Hierdie lewe, ʼn hartroerende roman wat dokumenteer hoe Afrikanerboere in die omgewing hul grond bekom het, hoe hulle hulself uit armoede uit opgewerk het en hoe hulle die landskap begin domineer het. Dit is seker een…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Antjie Krog: ʼn  Ondersoekte lewe.  ʼn Huldiging" (Louise Viljoen, Red.)
  • Resensie: "Feesmaalgang" (Dietloff van der Berg)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)
  • Resensie: "Asindeton" deur Joan Hambidge
  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. kosmiese adres
  • Johann Lodewyk Marais. Rooibok
  • Paul Kloppers. buurt
  • ND Cronjé. seisoene in ‘n rei
  • Paul Kloppers. kwyn

Nuutste kommentaar

  1. Benita Hartman on ND Cronjé. seisoene in ‘n rei10 April 2026

    Vernuftig sikleer die digter seisoene in gestroopte taal,met alle sintuie fyn ingestel - atmosferies. Puik.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Goed gaan8 April 2026

    Dankie, Paula. Ek waardeer die terugvoering.

  3. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Goed gaan8 April 2026

    'n Kragtige slot. 'n Pynlike lykdig wat 'n familieverbintenis verhaal teen die politieke agtergrond. En lyfseer aktiveer hartseer.

  4. André le Roux on Hennie Nortjé. Artemis 27 April 2026

    Die voorspelling word bevestig. Fyn opgemerk en saamgevat!

  5. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Goed gaan7 April 2026

    Dankie, Daniel. Dié veertjie van jou af steek ek ingenome in my hoed!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon