Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Marlene van Niekerk

Perdu fokus op Marlene van Niekerk as digter

10 December 201010 December 2010 By Versindaba

Vroeër vandeesweek het Die Burger berig oor ‘n besonderse verering wat Marlene van Niekerk in Nederland te beurt geval het. Stichting Perdu bied naamlik vanaand ‘n fees aan waartydens eksklusief op Marlene van Niekerk as digter gefokus gaan word. Die titel van dié fees is De plaats van de dichter en saam met Marlene sal…

Read More

Digstring: Marlene van Niekerk. Poets van ons vaderland unite

27 July 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring     Poets van ons vaderland unite      hierie, landgenote, isse klein scarlattigrappie vir princess benjamin en sweetness pikini altwie offisiere in macassar se poeliesietasie.   kom sweetness pikini wattie inpas inne bikini soe ten o’clock by princess benjamin wyl sy canderel roer in haar rooibos                                                                                                               dis nou agterie klagtetoonbank assie muise…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Marthinus Versfeld (3)

12 December 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Aan die Universiteit van Kaapstad was Marthinus Versfeld ‘n gewaardeerde gespreksgenoot van digters soos N.P. van Wyk Louw, W.E.G. Louw, I.D. du Plessis, Boerneef en D.J. Opperman. Hy het poёsie geskryf, maar net enkele van die gedigte is gepubliseer. In sy skryfwerk toon hy groot waardering vir die poёsie en sluit so by twintigste-eeuse filosowe…

Read More

Die pad vorentoe?

24 August 200924 August 2009 By Marlise Joubert

In navolging van die gesprek oor metropool en provinsie wat tans op Charl-Pierre Naudé se blog gevoer word, lees ek die volgende stuk deur ene Paul Stubbs raak wat hier geplaas is. In sy aanhef vra hy die vraag: “When does poetry begin to capitulate? Turn back in on itself? When it fails to assimilate the new,…

Read More

Oor vertaling van Duitse gedigte

12 August 2009 By Marlise Joubert

Die min maar suiwer note van die digter Daniel Hugo   Ein gleiches   Über allen Gipfeln Ist Ruh, In allen Wipfeln Spürest du Kaum einen Hauch; Die Vögelein schweigen im Walde. Warte nur, balde Ruhest du auch.   Hierdie volmaak-liriese gedig van Johann Wolfgang Goethe (1749-1832) is al ‘n wiegelied genoem. Die refreinmatige van…

Read More

‘n Bos het al sy wortels nodig

20 July 200921 July 2009 By Marlise Joubert

Pan Cogito   Ek het enkele dae gelede klaar gelees aan Danie Schreuder se bundel kortverhale, ‘n Beter hemel (2009: Tafelberg Uitgewers). Terwyl ek deur al die inspirerende leesstof op julle webblad rondsnuffel, kon ek net nie die een beeld wat Danie Schreuder in ‘n verhaal gebruik het, uit my kop kry nie. Dit is…

Read More

Reaksie op Charl-Pierre & Danie

15 July 200915 July 2009 By Marlise Joubert

Marlene van Niekerk Hallo Louis, Ek het die repliek van Charl-Pierre gelees, en ondertussen ook ‘n stuk (Worshond) by Potch gelewer deur  Danie Marais, vol allerhande toespelinge op ons onderhoud op julle webblad. Ek het geen voorskrifte of definisies van poësie nie!  Asseblief! Dit was maar net off the cuff reaksies op hedendaagse fenomene van…

Read More

Voetnotas by Marlene van Niekerk

8 July 200921 July 2009 By Marlise Joubert

Die onlangse onderhoud wat Louis Esterhuizen met Marlene van Niekerk gevoer het, was myns insiens die hoogtepunt op Versindaba-webwerf tot dusver – omdat dit ’n kritiese en veelkantige kyk, in gevleuelde bewoording, gee op die rol en stand van letterkunde in Afrikaans.      Kompleet met ’n gedig daarby, ’n spesifieke sóórt gedig bygesê, wat ek…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Brief aan die tinktinkievrou
  • AVBOB Persverklaring
  • Miel Vanstreels. Maastricht – Godsheide
  • Marthé McLoud. Wring
  • Marthé McLoud. Nagmerries

Nuutste kommentaar

  1. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  2. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

  3. Riaan le Roux on Riaan le Roux. Verstil31 May 2026

    Foto wat beweegrede was vir my gedig: https://www.theguardian.com/artanddesign/gallery/2026/apr/10/the-week-around-the-world-in-20-pictures#img-2

  4. Johan Coetzee on RIV Francois Wahl de Jongh (14 Maart 1951 – 21 Mei 2026)30 May 2026

    Hartseer.

  5. hannes visser on Resensie: “tussen asem” (Hannes Visser)28 May 2026

    Baie dankie Marlies. Groot waardering.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon