Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: marlise joubert

Nuwe Bundel. Marlise Joubert: Atrium: Gedigte (1970–2025)

29 August 2025 By Versindaba

Atrium: Gedigte (1970–2025) Marlise Joubert Dit is vanjaar die bekroonde digter Marlise Joubert se 80ste verjaarsdag. Om die geleentheid te herdenk, het Karen de Wet ’n keuse uit Joubert se digbundels saamgestel. Die bundel bevat gedigte uit haar elf gepubliseerde bundels (gepubliseer tussen 1970 en 2023), asook ’n aantal nuwe, voorheen ongepubliseerde gedigte. Atrium is…

Read More

Nini Bennett-Moll. Die veelkantige oeuvre van Marlise Joubert

18 June 202517 June 2025 By Versindaba

Ek skryf maar soos altyd oor wat in my onbewuste na die bewussyn deurbreek, sigbaar word. Of dit wat ek direk ervaar, of waarneem. Assosiatief, soos ek voorheen genoem het. Soos Carl Sandburg gesê het: “Poetry is the journal of a sea animal living on land, wanting to fly in the air. – Marlise Joubert…

Read More

PEN Afrikaans / Versindaba / Kyk hoe ver het ons gekom

15 September 202426 May 2025 By Versindaba

  evolusie dalk oor ’n duisend jaar of wat sal iemand haar uitkalwe met skoffel en kwas en wonder wie hierdie mens was met die stewige gebeente, fyn hande en winkeltande en dalk sal antropoloë kan bepaal dat haar oë blou was en dat sy bars kon kyk en verwant aan Koisans en Noormanne was,…

Read More

Kompetisiewenners

20 September 202223 September 2022 By Versindaba

  Baie geluk aan die volgende wenners en naaswenners van 4 kompetisies wat die afgelope maand op Versindaba aangebied is:   Gedig van die maand (Julie & Augustus)   Wenner:   Vincent: Sonneblomme en sipresse EN Copernicus: Gesprekke met God (Meyer van Rensburg) https://versindaba.co.za/2022/07/14/meyer-van-rensburg-vincent-sonneblomme-en-sipresse-2/ https://versindaba.co.za/2022/07/14/meyer-van-rensburg-copernicus-gesprekke-met-god/   Naaswenners:   Sylvia Plath in ʼn onderhoud EN Opruiming 18 (Joan…

Read More

Nini Bennett. Bioluminessensie en poësie

30 May 20223 June 2022 By Versindaba

    “The sea was luminous in specks and in the wake of the vessel, of a uniform slightly milky colour. When the water was put into a bottle, it gave out sparks…” Só begin Charles Darwin sy dagboekinskrywing van 6 Januarie 1832. Hy was aan boord van die HMS Beagle, ook bekend as die…

Read More

Nuwe bundel. Marlise Joubert: disteltyd

20 March 202121 March 2021 By Versindaba

    disteltyd Marlise Joubert Met haar nuutste bundel, disteltyd, neem die digter Marlise Joubert bestek op haar lewe; die verouderingsproses met gepaardgaande fisieke aftakeling en verlies, maar ook besinning oor familie, eie kinderjare en die onlangse inperking, beurtkrag en geweld. Dit is gedigte met ’n sterk poëtiese en visuele inslag en word gekenmerk deur…

Read More

Marlise Joubert. in memoriam: Strooi (Stemgreep)

29 January 202129 January 2021 By Alwyn Roux

in memoriam: Strooi sonder die veld se geur van wit lelies in ‘n vuis of die trae note van gesang en gebed sonder ‘n graf of ‘n woord van eerbetoon sterf hy op die vaal handdoek op ‘n skoongeskropte tafel eerloos en ek onthou Lucebert: alles van waarde is weerloos sonder ‘n sug en sonder…

Read More

Marlise Joubert. Twee vroue (Stemgreep)

11 November 2020 By Alwyn Roux

twee vroue   die vrou sit gestrand in haar vel arms bene voetjies netjies bymekaar   ingesout op vier-en-neëntig jaar is die hart nog fiks genoeg om lig te gee aan ’n donker kontinent   die dogter praat ’n bospad oop vertel van katte en ’n reis na engeland hoe groot haar kleinseuns word  …

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Stephan du Toit. Mona Lisa
  • Hennie Maartens. agterdog

Nuutste bydraes

  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Elisma van Zyl. My Magnificat
  • Johann Lodewyk Marais. Windhoek se “onvolmaakte” kunswerk
  • Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)
  • Linette van der Merwe. Kersfees

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Rus in vrede Tony Ullyatt10 December 2025

    Voorwaar droewe nuus. As letterkundedosent, digter en poësievertaler ‘n uitmunter gewees.

  2. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  3. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  4. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  5. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon