Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Marthé McLoud gedig

Marthé McLoud. Rooikappie in die Suburbs

23 February 202623 February 2026 By Versindaba

  Rooikappie in die Suburbs   Rooikappie trek haar Spark uit die motorhuis op pad om vir haar siek ouma Wedgewood nougat by Woolies te koop.   Wrede Wolf kom met sy 4 x 4 aangejaag — skreeuende bande lê op sy toeter asof hy die pad besit.   Haar gesig raak rooier as haar…

Read More

Marthé McLoud. Selfportret van ’n Maan

16 February 2026 By Versindaba

  Selfportret van ’n Maan   My ma en pa het my in die donker geslinger en ek het leer hang — bedags bleek en bang   maar snags skyn ek oor die wildernis: my strale belig woestebaard-manne met horings op hulle koppe en vroue met wolfbloed in hulle are   my strale weerkaats op…

Read More

Marthé McLoud. Vaart op die Li-rivier

9 February 2026 By Versindaba

  Vaart op die Li-rivier   Ons vaar op die Li-rivier na ’n plattelandse dorpie — die kalksteenvingers van China asemrowend om ons   en hy, ’n vrypostige mikrofoon, verbind die kalksteen wat uit die rivier rys met ons jong Chinese toergids   sy, lank en slank van die Noorde — “die Suide se Chinese…

Read More

Marthé McLoud. Geen toegang

2 February 2026 By Versindaba

  Geen Toegang   Snags sukkel ek om te slaap: pil-gedrewe dompel ek in die ondergrondse tonnels van die verstand tot waar slapende honde grafte bewaak en patrolliehonde op en af langs geroeste grensdrade draf en Geen Toegang Geen Toegang blaf.   © Marthé McLoud, 2026  

Read More

Marthé McLoud. Noah

27 January 2026 By Versindaba

  Noah   Jy is ’n bondeltjie asemhaal binne-in ’n babygrow jou ma se arms is ’n ark jy wieg op die water van ’n verspoelde land die duif het ’n groen blaartjie gebring nog voor jy ontspring het — toe die land nog droog en bar was en jou ma se trane vlak gelê…

Read More

Marthé McLoud. Een aand op straat

14 January 2026 By Versindaba

  Een aand op straat   Jare terug, pasgetroud, nog ywerig, het ons saans, wanneer die son sak, straatwerk in Sunnyside gedoen.   Ons praat met hom: sonder om te stry die kant toe en daai kant toe al in die rondte tot hy vasstaan in ‘n hoek, na ‘n troefkaart soek — sy ma…

Read More

Marthé McLoud. Eksamenlokaal

6 January 2026 By Versindaba

  Eksamenlokaal   ons oë ontmoet ek sien die herkenning die gedeelde wete; die onthou — hy knik   jare gelede sy Portugese pa superette in ons woongebied en sy ma kloekend oor hom en sy sussie altyd onder haar vlerke   een oggend my man in die winkel niemand by die geldlaai onbeheerste snikke…

Read More

Marthé McLoud. Thailand, Desember 2024

20 December 2025 By Versindaba

  Desembergedig   Thailand, Desember 2024   Met ons aankoms lê Koh Samui in ’n bad water met gerimpelde tone en vingers — twee weke lank spoel die hemel oor.   Ons moed sak tot in die modder om ons, maar die volgende dag tel die son sy kop op en masseer sy strale in…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 7
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. dna
  • Miel Vanstreels. Oorleg
  • Koos de Wet. korrosie
  • ND Cronjé. by die roggeveldberge
  • Krige Visser. Aantrekkende naak

Nuutste kommentaar

  1. Frik Ziegler on Krige Visser. Aantrekkende naak12 June 2026

    Jou vrou gaan jou donner.

  2. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  3. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  4. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  5. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon