Pas na die verskyning van Marthé McLoud se debuutbundel, Ontbloot (Turksvy Publikasies), gesels sy met Nini Bennett-Moll oor dié bundel. Nini Bennett-Moll (NB-M): Marthé, baie geluk met jou debuutbundel, Ontbloot. Jy het jou digtersontwikkeling met sorg, en oor tyd benader en insgelyks het die literêre landskap uitgesien na dié langverwagte debuut. Lesers…
Tag: Marthé McLoud “Ontbloot”
Resensie: “Ontbloot” (Marthé McLoud)
Resensie: Ontbloot deur Marthé McLoud, Turksvy, 2025 Resensent: Joan Hambidge I Ontbloot is ‘n memoir-digbundel en een wat die lewensloop van ‘n vrou karteer van kindwees tot studentejare. En uiteindelik getroude vrou en moeder. Dis dan ook ‘n terugkyk-bundel waarin die spreker besig is met ‘n bestekopname van haar lewe. Die…
