Verlede maand het Nuuswekker berig dat Katie Price (Jordan) se meerdelige outobiografie, Pushed to the limit, die boek is wat die meeste agtergelaat word in die hotelgroep Travelodge se 7,200 kamers. Pas het sy egter wéér die koerante gehaal toe die vrypostige skrywer Martin Amis (De Papieren Man verwys na hom as ‘n “woelwater”) bekend…