Wiegiedood My ou liasseerkabinet spook: stram laaie klap oop en toe stowwerige leggers vol dokumente ratel en rammel in geroeste spore, geraamtes swaai in staalwiegies. Ek versnipper die kaboedel: rapporte sertifikate verslae opstelle opdragte opgawes briewe, boetes en bundels, die asblik bondel vol lukrake stroke. Ek hoor ‘n geritsel in die…
Tag: Martina Klopper gedig
Martina Klopper. Boekhou II
Boekhou II Ma doen maandeliks Pa se werkswinkelboeke, haar regterhand bedryf bates, wins en krediete, die linkerhand skryf in: laste, skuld en debiete. Boekhou van die kwaad versier haar linkerskrif. Toe die AVBOB-man haar hande oor haar borste vou, vra hy: “Waaraan het jou ma so vasgeklou?” Ek vind pa se werksgoed…